Mikrobiese mat

Die sianobakterie-alge-mat in ’n sout meer aan die Witsee.

’n Mikrobiese mat is ’n plaat mikroörganismes, hoofsaaklik bakterieë en archaea, wat uit verskeie lae bestaan. Dit groei aan skeidingsvlakke tussen verskillende soorte materiaal, gewoonlik aan onderwater- of klam oppervlakke, hoewel ’n paar in woestyne oorleef.[1] Hulle kom voor in omgewings wat in temperatuur wissel van -40 °C tot 120 °C. Sommige word aangetref as endosimbiote van diere.

  1. Schieber, J.; Bose, P, Eriksson, P. G.; Banerjee, S.; Sarkar, S.; Altermann, W.; Catuneanu, O. (2007). Atlas of Microbial Mat Features Preserved within the Siliciclastic Rock Record. Elsevier. ISBN 0-444-52859-8. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2016. Besoek op 1 Julie 2008.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search